Скачать книгу - Rots van Stormbaai


In Rots van Stormbaai besluit Melanie Walters impulsief om saam met haar seuntjie op die verafgelee kusdorpie Stormbaai vakansie te hou. Maar sy het nie rekening gehou met die eksentrieke inwoners nie. Oom Jors, dierbare Thys en die sjarmante plaasboer Giel trap haar drumpel plat. Maar dis die enigmatiese Lafras Retief wat haar fassineer.