Скачать книгу - Soos ’n silwer droom


Rina Verhoef het pas haar onderwysstudie voltooi en vertrek op ? reis na Lissabon. Rina het ? wil van haar eie, maar dan ontmoet sy die markies Conzalo de Valcada, wat gewoond is aan absolute gehoorsaamheid en onderdanigheid. Kort voor lank begin die vonke spat.