Скачать книгу - Die dag na die rowers opgedaag het


Wat bly oor die dag na die rowers by jou was, jy gehoor het dat jy kanker het, die egskeidingsbevel op jou beteken is, jy by die graf van ’n geliefde gestaan het? Hoe lyk jou reis van bloot oorleef na weer leef? Die boek wil jou aanmoedig om te vergeet van gister se mislukkings en more se bekommernisse … Om te leef vir die oomblik. Om te leef hier en nou.