Скачать книгу - Spoelklippies in stormwater


In Spoelklippies in stormwater weet Karlientjie Strauss nie die kant toe of daai kant toe nie. Sy staan op trou met Willem Potgieter, die nuwe eienaar van hul buurplaas, maar dan verskyn Hugo Burger, haar tante se deksels aantreklike stiefseun, op die toneel . . .