Скачать книгу - Wanneer die nuwe dag breek


Toe die jong Elfie en die wereldwyse Renier die eerste maal ontmoet, het hul albei geweet hulle het hul lewensmaat gevind. Maar hulle moes eers deur die lewe gelouter word voordat hulle mekaar werklik kon waardeer . . .