Скачать книгу - 'n Vonk van liefde


In ’n Vonk van liefde moet ’n swanger jong vrou ’n nuwe lewe aanpak na haar man se dood. Sy kry ’n betrekking as bestuurder van ’n gastehuis in die Karoo waar die eienaar van die plaas hom onverwags ook ontferm oor haar persoonlike welsyn, veral na die koms van die baba.