Скачать книгу - Ena Murray Omnibus 28


In Tromme van onheil hou Anka se besoek aan haar tante Izabelle in Papoea Nieu-Guinee onverwagte avonture. Sy en haar medereisigers vaar al dieper die reenwoude in, en een van die dae is dit weer volmaan – en sal die kannibale ’n slagoffer eis . . .In Die wit koningin kies die mooie Alice koers na Noord-Afrika, en later word sy dwarsoor die Sahara bekend as die wit koningin. Sy voer ’n skrikbewind en sal nie rus voordat haar geliefde se moord gewreek is nie . . .En in Sluiers van wierook is Ida Herbst vas van plan om haar pa en ’n span geoloe te vergesel op hul soektog na water in die grootste woestyn van Saoedi-Arabie. Sy kom honger wolwe, gewetenlose rowerbendes en sandstorms tee, en onverwags . . . die liefde.