|
Toe Vivian Brutus op 16-jarige ouderdom haar pa in die winkel waar sy uithelp se deur sien staan met sy hoed in sy hand het sy geweet haar lewe gaan onkeerbaar verander – haar pa het sy werk verloor. Hulle word uit hulle huis op Paternoster gesit en sy en ses sussies en 'n boetie word uitgedeel aan die famlie in Vredenburg. Vivian dink sy is gelukkig toe die veel ouer John by die werk wat sy noodgedwonge moes neem in haar begin belangstel. Hy belowe om vir haar gesin 'n huis in Vredenburg te kry, maar min weet sy die huis het 'n prys. So word Vivian uiteindelik vervreem van haar familie en verval sy in 'n spiraal van mishandeling. Sy laat haar egter nie onderkry nie. Sy besluit eendag dat sy genoeg gehad het, en loop uit die huwelik uit. Vivian begin haar lewe weer van voor af bou. Sy het 'n kop vir besigheid, en nadat sy onder andere gewerk het as 'n huisagent, 'n makelaar en 'n personeelagent, besluit sy om haar eie besigheid te begin. Sy begin haar eie wynetiket. Nou, jare later, het sy haar eerste oes afgehaal en die wyn word na die VSA uitgevoer. Vivian se verhaal is een van hoop, passie en deursettingsvermoe, en die wete dat God daar is, al lyk die omstandighede hoe sleg. Получить ссылку |
Bijdragen tot den waterstaat der Nederlanden
Автор: Willem Boudewijn Donker Curtius
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Bijdragen tot den waterstaat der Nederlanden : bijzonder in opzigt tot zeker ontwerp van den inspecteur-generaal J. Blanken J. Z., tot afdamming der river de merwede / door W. B. Donker Curtius».
The battle of Waterloo
Автор: Группа авторов
Год издания:
Полный вариант заголовка: «The battle of Waterloo : containing the accounts published by authority, British and foreign, and other relative documents, with circumstantial details, previous and after the battle, from a variety of authentic and original sources : to which is added, an alphabetical list of the officers killed and wounded, from 15-th to 26-th june, 1815, and the total loss of each regiment, with an enumeration of the Waterloo honours and privileges, conferred upon the men and officers, and lists of regiments, etc. entitled thereto : illustrated by a panoramic sketch of the field of battle, and a plan of the position and movements, with those of the Prussians, traced / by a near observer».
Waterman
Автор: Александр Староверов
Год издания:
Александр Староверов родился в Москве, до сорока лет занимался бизнесом, потом глубоко и своеобразно осознав мысль, что слово дороже денег, начал писать. Судя по отзывам читателей его романов, писать у него получается. Счастье, считает Александр, это когда получается! Что угодно получается, но особенно – найти в себе человека. Именно это является основной темой книг А. Староверова.
Чтобы скачать книгу, отключите блокировку рекламы. Спасибо!