|
In hierdie keur bewys Christine le Roux opnuut dat jy nie ’n vasbeslote vrou moet onderskat nie. In Liewe Onskuld soek die wewenaar Nicolas Steytler ’n oppaster vir sy twee kinders. Die jong rabbedoe Olivia Joubert lyk aanvanklik na ’n onwaarskynlike kandidaat, maar sy is vasbeslote om haarself te bewys. Sy sal na Nicolas se kinders kyk en sommer ook ’n vrou vir hom soek. In Om lief te he aanvaar Hester Verster ’n pos by ’n plaasskool omdat sy wil wegkom van die stad se gewoel. Die plaaseienaar is egter openlik vyandig teenoor haar en maak dit duidelik dat hy nie tyd het vir onhandige stadsmeisies nie. In ’n Veilige hawe besluit Madelein le Grange om met die doodgoeie Johan Brink te trou, al hunker sy na Colin Viljoen – die man wat sy tydens haar vakansie in Durban ontmoet het. Op hul wittebrood in Kaapstad loop Johan en Madelein vir Colin raak, met rampspoedige gevolge. Получить ссылку |
Pensees de Christine, reine de Suede avec une notice sur sa vie
Автор: Kristina
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Pensees de Christine, reine de Suede : avec une notice sur sa vie».
Histoire de Christine, reine de Suede. T. 1
Автор: Jean-Pierre Catteau-Calleville
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Histoire de Christine, reine de Suede : avec un precis historique de la Suede depuis les anciens tems jusqu'a la mort de Gustave-Adolphe-le-Grand, pere de la reine. T. 1».
Histoire de Christine, reine de Suede. T. 2
Автор: Jean-Pierre Catteau-Calleville
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Histoire de Christine, reine de Suede : avec un precis historique de la Suede depuis les anciens tems jusqu'a la mort de Gustave-Adolphe-le-Grand, pere de la reine. T. 2».
La princess Christine. T. 2
Автор: Henri Zschokke
Год издания:
Полный вариант заголовка: «La princess Christine : T. 2 : episode historique de commencement du XVIII siecle / par Henri Zschokke ; traduits de l'Allemand par A. Loeve-Veimars».
Christine: A Fife Fisher Girl
Автор: Barr Amelia E.
Год издания:
Чтобы скачать книгу, отключите блокировку рекламы. Спасибо!