|
Hans loop op 90 nie met ’n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee in Huis Madeliefie in, maar Hans skop nog kliphard, en gou lei hy ’n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies, ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme. |
The Relentless City (Complete Edition): A Satirical Novel from the author of Queen Lucia, Miss Mapp, Lucia in London, Mapp and Lucia, David Blaize, Dodo, Spook Stories, The Angel of Pain, The Rubicon
Автор: Эдвард Бенсон
Год издания: