Скачать книгу - Ek stamel ek sterwe



Konstant Wasserman se pad loop dood. Sy mense met hul verstarde lewens en hul aansprake dryf hom tot raserny, dryf hom die land uit: Australie toe. In Sydney leer hy kook in 'n restaurant en vind hy vrye geeste wat hom verstaan. Die liefde, in 'n smeulende gedaante, terg sy sinne. Hy is vry. Tot die vreemde blou merke op sy bene begin uitslaan en hy begin siek word. Die toetse is positief, en hy moet klaarmaak, vrede maak. In 'n beheerste proses van heroise afmetings konfronteer Konstant, en le hy af: elke vriendskap en verwantskap, sy sinnelike liefde vir die lewe, en in 'n geinspireerde deurgang, uiteindelik die lewe self


Immensee (Ein Meisterwerk des poetischen Realismus) Immensee (Ein Meisterwerk des poetischen Realismus)

Автор: Theodor Storm

Год издания: 



Perry Rhodan 1152: Gespensterwelt Perry Rhodan 1152: Gespensterwelt

Автор: Ernst Vlcek

Год издания: 



Everqueen - Das Tor zur Geisterwelt Everqueen - Das Tor zur Geisterwelt

Автор: Nika S. Daveron

Год издания: 



50 Meisterwerke Musst Du Lesen, Bevor Du Stirbst: Vol. 2 (Golden Deer Classics) 50 Meisterwerke Musst Du Lesen, Bevor Du Stirbst: Vol. 2 (Golden Deer Classics)

Автор: Джек Лондон

Год издания: 



Entfuhrt in die Geisterwelt Entfuhrt in die Geisterwelt

Автор: Jan Gardemann

Год издания: