Скачать книгу - Louisa du Toit Omnibus 11



In Om alles te weet arriveer Nelis Hoffman een snikhete somerdag op Driekolk, ’n klein nedersetting teen die Oranjerivier. Hy kom die plaasskooltjie van ondergang red, met die hoop dat hy ook homself van sy pynlike wroeging sal kan red. Hy ontmoet die bruuske Boel Meyer, wat hom oplaai en aan sy meisie Nida Thirion by die winkeltjie voorstel. Hy dreig Nelis implisiet om van haar af weg te bly. Dan kom Nelis egter as loseerder in die Thirion-huis te lande, saam met Nida en haar moeder en broer. Intussen is Reinet Eksteen nie van plan om Nelis deur haar vingers te laat glip nie, en sy tref haar eie reelings daartoe. Verhoudinge en intrige raak vinnig verknoop. Dan kom die vloed, en alles verander. In Jaar van die feniks kom Addie Richter aan op Avondsdal, waar sy ’n tuiste by die Alants vind. Aangesien sy ouerloos en in ’n kinderhuis was, het hulle haar altyd vakansies by hulle geneem. Mooi Willem Alant kom haar op die stasie haal en braak gal oor jong dokter Bohlkamp, in wie se spreekkamer sy sal werk. Addie is eindelik deel van ’n gesin, en sy hoop om so van Louis Trefellen te vergeet. Hoewel Bresler Bohlkamp nors optree, om van sy geringskattende vriendin Zora Opperman nie te praat nie, vergoed Willem daarvoor. Maar kan haar geluk duur, of sal dit in as versink? En sal daar ’n herrysenis kan wees, soos by die mitiese feniks? In Prys vir die son sal Lesers wat vir Ryno de Meyer (Die juigende oes, Omnibus 3), Nico Burke (Agter toe vensters, Omnibus 4) en Elzar Enslin (Mense van die more, Omnibus 10) onthou, sal bly wees om nog een van Louisa du Toit se gewilde, boeiende pastorieverhale te lese kan kry. Hierdie keer is dit Bato Frankel, jong wewenaar met twee kinders, wat een wintersdag aankom op die dorp waar hy ingrypende intrige op die lyf sal loop. Sy hart het hy agtergelaat by Lenta, die jong orrelis. Hier kom kruis sy pad met die van twee susters: die diensbare Connie en die mooi maar bitter Annette. Sal die son hoegenaamd weer vir hom skyn, en teen watter prys?


Le crime de l'omnibus Le crime de l'omnibus

Автор: Fortune du Boisgobey

Год издания: 



Louisa May Alcott : Her Life, Letters, and Journals Louisa May Alcott : Her Life, Letters, and Journals

Автор: Луиза Мэй Олкотт

Год издания: 



Louisa Pallant Louisa Pallant

Автор: Генри Джеймс

Год издания: 



The Pavlova Omnibus The Pavlova Omnibus

Автор: Austin Mitchell

Год издания: 

An omnibus containing Austin Mitchell’s classic books THE HALF-GALLON QUARTER-ACRE PAVLOVA PARADISE and PAVLOVA PARADISE REVISITED, available for the first time in ebook.Austin Mitchell’s witty, seminal books, observing New Zealand, its people and politics with a fond eye, are now available together, on ebook, for the first time.


The Reluctant Vampire Omnibus The Reluctant Vampire Omnibus

Автор: Eric Morecambe

Год издания: 

An ebook omnibus of Eric Morecambe’s classic children’s books, THE RELUCTANT VAMPIRE and THE VAMPIRE’S RETURN, illustrated by Tony Ross..A shocking announcement from the Vampire Prince – that he doesn't like blood but prefers chips and a glass of red wine – begins a tale of ghoulish intrigue and hilarious horror.