|
Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie, ter viering van die tydskrif se honderdste bestaansjaar. Hul verhaal, ’n eg Suid-Afrikaanse een wat vertel hoe hulle in die jare sewentig talle struikelblokke te bowe moes kom voordat hul (onwaarskynlike) liefde kon seevier, was ook die inspirasie vir hierdie heerlike roman. Dit is ’n verhaal propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige HG100-eeufeesfliek word aan die einde van 2016 vrygestel. Получить ссылку |
Sasol Voels van Suider-Afrika
Автор: Ian Sinclair
Год издания:
Die vyfde uitgawe van Sasol Voels van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voeldeskundiges. Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika. Verkoopspunte: Meer as 800 nuwe illustrasies. Skandeer en speel voelroepe deur die gratis aflaaibare toep te gebruik. Omvattende hersiening (met mees onlangse spesierekords), verspreidingskaarte en plaatbyskrifte. Nuwe toevoegings van bydraende skrywers. Omvattende dekking van die streek se voels.
Чтобы скачать книгу, отключите блокировку рекламы. Спасибо!