|
’n Affair is een van die pynlikste ervarings wat ’n persoon kan beleef. Bekende Bybel- en seksualiteitkenner Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hy ondersoek wat affairs veroorsaak, hoe dit verloop en wat jy kan doen as jou huwelik deur een bedreig word. Hierdie boek is vir almal – of jy nou pasgetroud is, al jare getroud is, die slagoffer van ’n affair is en of jy die een is wat in die affair is. Daar is hoop vir jou huwelik. |
I. Le philosophe-Roi, et le Roi-philosophe; II. La theorie des Affaires-publiques
Автор: Christian von Wolff
Год издания:
An Humble Proposal to the People of England, for the Increase of their Trade, and Encouragement of Their Manufactures. Whether the Present Uncertainty of Affairs Issues in Peace or War
Автор: Даниэль Дефо
Год издания: