|
Este Geldenhuys is ’n bekende in Christelike mediakringe. Sy was vir 24 jaar uitsaaier op Radio Kansel en het ook verskeie tydsgleuwe op Kruiskyk. Sy lei gereeld toere na Israel. Sy bly in La Montagna, Pretoria. Получить ссылку |
Bybelboodskappe
Автор: Jan Hulme
Год издания:
Bybelboodskappe vir elke week van die jaar is ’n versameling van 55 tematiese preekskemas wat deur geestelike bedienaars gebruik kan word om hulle voor te berei vir die bediening van die Woord aan groepe. Dit kan ook deur individue gebruik word om leiding te gee tydens selfstudie in die Woord. Hierdie handleiding is die vrug van Jan Hulme se jare lange bediening van die Woord by Korrektiewe Dienste se Jeugsentrum op Mosselbaai. Dit is geskik vir gebruik deur kleingroepleiers, dienswerkers, lekepredikers, jeugwerkers en geestelike werkers wat gereeld die Woord aan mense in groepe moet bedien. Dit sluit basiese riglyne in wat ’n bedienaar sal help met voorbereiding en strukturering van die boodskap. Die temas dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe en is gerig op geestelike groei en genesing in verwonde mense. Al die boodskappe is met Bybelverse toegelig en kan net so gebruik of aangepas word, soos nodig.
Vroue van die Bybel 2
Автор: Este Geldenhuys
Год издания:
Die geliefde omroeper Este Geldenhuys skryf vir vandag se vroue oor Bybelse vroue, vroue wie se name dikwels nie eens aan ons bekend is nie, maar uit wie se lewe ons weer en weer kan leer dat elke vrou 'n verskil kan maak, ook ek en jy! Helene de Kock op Litnet se van haar: «Geldenhuys skryf met die moed van haar oortuiging, eerlik en sonder skroom om evangeliese waarhede oor te dra. Hierdie waarhede is op haar geloof geskoei en ook op haar kennis van die Bybel en haar belee insig en integriteit.»
Чтобы скачать книгу, отключите блокировку рекламы. Спасибо!