Скачать книгу - Satyn Omnibus 5



In Bruid uit die koue wou Jurg die mooie Clio Gericke soveel kere in sy arms neem en haar parmantige mond stil soen. Maar Clio met haar goue hare en viooltjieblou oe was vir hom verbode. Sy was sy ouboet Arnold se nooi, en ? man vat nie sy broer se goed nie. Nou, elf jaar later, het Clio teruggekom uit Kanada om by Arnold te kuier, hulle jeugliefde te verseel. Maar die noodlot gryp in, sodat Arnold bewusteloos in die hospitaal le terwyl Clio by Jurg op Vuurfontein moet bly. Hy kom gou agter dat sy hom steeds as ? boef, ? rokjagter en ? katmoordenaar beskou. Sy kan egter nie die hartstog ontken wat tussen hulle smeul nie . . . In Vinkel en Koljander het Michael en Mikeila albei ? liefdesteleurstelling beleef en besluit dan om met mekaar te trou. Michael, omdat sy ouma se testament dit vereis voor hy sy erfporsie kan kry, en Mikeila omdat sy klaar is met mans en nooit weer wil seerkry nie. Hulle ken mekaar immers al jare, wat kan verkeerd gaan as hulle ? huis sou deel? Dit sal ? huwelik slegs in naam wees, en indien hulle dit later verkies, ontbind hulle dit net. Maar toe Cora Schumacher by haar man begin aanle, begin Mikeila die vreemdste gevoelens van jaloesie ervaar . . . Hoekom voel sy skielik lus om die blonde skoonheid met haar lae hals en bloedrooi naels aan te vat en goed op haar plek te sit? In Maalstroom kom Wiehan Rautenbach se ongelukkige huwelik tot ? einde die dag toe sy vrou, Laura, haar goed vat en hom alleen los met hulle siek dogtertjie. Laura gaan Switserland toe en soek ? heenkome by Mieke, haar suster, ? mediese dokter soos haar man, Ferdinand Bredenkamp. Maar Mieke is glad nie bly om haar jonger suster te sien nie, want Laura het ? reputasie as ? opperste verleidster. En kort voor lank word Mieke se vrese bewaarheid toe Laura vir Ferdinand afrokkel. Mieke keer gebroke terug na Suid-Afrika, maar word vining vasgevang in ? maalstroom van emosies: hoe kan sy na alles wat gebeur het verlief wees op haar suster se man? En wat gebeur as Laura die dag terugkeer?


Le crime de l'omnibus Le crime de l'omnibus

Автор: Fortune du Boisgobey

Год издания: 



The Pavlova Omnibus The Pavlova Omnibus

Автор: Austin Mitchell

Год издания: 

An omnibus containing Austin Mitchell’s classic books THE HALF-GALLON QUARTER-ACRE PAVLOVA PARADISE and PAVLOVA PARADISE REVISITED, available for the first time in ebook.Austin Mitchell’s witty, seminal books, observing New Zealand, its people and politics with a fond eye, are now available together, on ebook, for the first time.


The Reluctant Vampire Omnibus The Reluctant Vampire Omnibus

Автор: Eric Morecambe

Год издания: 

An ebook omnibus of Eric Morecambe’s classic children’s books, THE RELUCTANT VAMPIRE and THE VAMPIRE’S RETURN, illustrated by Tony Ross..A shocking announcement from the Vampire Prince – that he doesn't like blood but prefers chips and a glass of red wine – begins a tale of ghoulish intrigue and hilarious horror.


Twelve Days of Winter Omnibus Twelve Days of Winter Omnibus

Автор: Stuart MacBride

Год издания: 



Little Ottleys Omnibus (Series 2) Little Ottleys Omnibus (Series 2)

Автор: Martyn Wade

Год издания: