Скачать книгу - Komas uit 'n bamboesstok



Komas uit ? bamboesstok (1979) is geskryf na ? ernstige lewersiekte en werk met ? hele aantal bekende temas van vroeer, maar deur die besondere verbinding wat bulle met mekaar aangaan, verskyn hulle dikwels in ? verrassend-nuwe gedaante. Die motiewe van aftakeling en siekte, beperktheid van menslike lewe en besit, word hier dikwels op ? geestige wyse met die gebruik van satire, hekeling, selfspot en ironie aangebied. – J C Kannemeyer


Od Wajdy do Komasy Od Wajdy do Komasy

Автор: Barbara Hollender

Год издания: