Скачать книгу - Spoelgoud



In Spoelgoud verhuis Beth in die vroee 1870’s na Pelgrimsrus. Hier ervaar sy eerstehands die onsekere geluk en beproewings van ’n delwersgemeenskap – armoede en harde werk is haar voorland, maar dit is ’n nuwe begin . . .