Скачать книгу - Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes



Daar is hoop vir ADHD-lyers!
Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In 'n geselstrant, toegelig met gevallestudies, deel sy:
• die jongste inligting oor ADHD by kinders en volwassenes • nuwe behandelingsmetodes, waaronder neuroterugvoer-terapie • wenke vir ouers en onderwysers • oefeninge wat daagliks gedoen kan word • raad met die dieet • die nuutste oor medikasie
Neuroterapie, wat vir alle vorms van ADHD ingespan word en ook met welslae vir angstigheid, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing gebruik word, word in diepte bespreek.
Die skrywer gee die leser in hierdie omvattende gids die moed en kennis om aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue te pak.


Kinderstarken - Kinder starken Kinderstarken - Kinder starken

Автор: Группа авторов

Год издания: 



Das gro?e Buch der Kinderspiele Das gro?e Buch der Kinderspiele

Автор: Michael Holtmann

Год издания: 



Als Kindersoldat in Auschwitz. Die Geschichte einer Klasse Als Kindersoldat in Auschwitz. Die Geschichte einer Klasse

Автор: Thomas Gnielka

Год издания: 



Kinderstarkende Padagogik in der Grundschule Kinderstarkende Padagogik in der Grundschule

Автор: Susanne Miller

Год издания: 



Praxis Kinderstimmbildung Praxis Kinderstimmbildung

Автор: Andreas Mohr

Год издания: