Скачать книгу - Emma se eerste keuse



Emma Smith kom holderstebolder op Pelikaanbaai aan die Weskus aan, so te se ’n vlugteling: van wat in Londen gebeur het met haar sogenaamde liefdesverhouding, en van haar oorbeskermende ouers, veral haar ma. Hier, op die ou vertroude vakansieplek, wil sy rus vind, haar lewe oordink, vrede kry.
Sy’t nie gereken daarop dat Pelikaanbaai die blyplek kan wees van die aantreklikste man wat sy nog ooit aanskou het nie. Simon Sutherland is ’n ellelange man met pikswart hare – en volgens Emma duidelik ’n opperste ongeskikte idioot. Hy maak allerlei aannames oor haar, sommer net oor sy weens haar haas en ontsteltenis in die “verkeerde” stadsklere op die Weskus aanland. En dan is hy nog so orig, ook! Heeltyd al om haar werf, en skynbaar kop in een mus met haar ouers, om alles te kroon. Wanneer haar ma boonop kom verneem wat Emma so halsoorkop uit Londen laat wegvlug het, is die gort gaar.
Simon het soveel bagasie en familiekwellinge, daar’s geen toekoms vir die stadsmeisie en die plaasklong nie. Haar ma is in elk geval verniet bekommerd sy’t hier in Suid-Afrika kom verlief raak . . .


Gereformeerde dogmatiek. Eerste deel. Inleiding. Principia. Gereformeerde dogmatiek. Eerste deel. Inleiding. Principia.

Автор: Herman Bavinck

Год издания: 



Het eerste ontwerp voor de bedijking der Zuiderzee, 1848 Het eerste ontwerp voor de bedijking der Zuiderzee, 1848

Автор: Faddegon Pieter

Год издания: 



Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Группа авторов

Год издания: 



Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Автор: Juffrou Marelize Swanepoel

Год издания: 



Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Автор: Alta Engelbrecht

Год издания: