|
Anneme het voor De Wet se oe grootgeword. Eens was sy bloot die skattige nuwe buurdogtertjie, veel jonger as hy, maar met die jare het sy gevoelens vir haar verdiep. Nou is Anneme ’n volwasse vrou . . . ’n Volwasse vrou wat wil trou. Haar eie huislike omstandighede – met dikwels afwesige, koel ouers en sonder broers of susters – was nie wat sy as kind wou he nie, en sy’s nou meer as gereed om haar eie gesin te begin. Tot dusver het sy self maar vrot gekies onder die manne, en wie beter om vir haar ’n gawe bruidegom te vind as haar ou-ou vriend, haar amper-ouboet, De Wet? Onder sy pelle moet daar mos ’n goeie kandidaat wees, en Anneme weet presies watter een sy eerste op die proef wil stel. Wanneer De Wet besef dat Anneme ernstig is, moet hy alles uithaal om te keer. Hy’t al foute gemaak, en Anneme ook – daar is mislukte verlowings en egskeidings in hul onderskeie verledes – maar as sy darem met daardie vent deurmekaar moet raak, sal dit haar grootste fout nog wees. Nee, De Wet kan dink aan ’n beter bruidegom vir Anneme… |
„No log“ im Bett mit einem Mann. Lektionen Sex. Das Beste im Bett, wie man wird
Автор: Вероника Ларссон
Год издания:
Geheimnisse der besten Herrinnen: perfekt und geschickt im Bett. Sextraining fur Frauen
Автор: Veronica Larsson
Год издания:
Geschichte von England seit der Thronbesteigung Jakob's des Zweiten. Achter Band: enthaltend Kapitel 15 und 16.
Автор: Томас Бабингтон Маколей
Год издания:
Geschichte von England seit der Thronbesteigung Jakob's des Zweiten. Elfter Band: enthaltend Kapitel 21 und 22.
Автор: Томас Бабингтон Маколей
Год издания: