|
Verloofdes wat gaan trou, kan dit in hul wittebroodtasse pak. Mense wat ’n permanente verbintenis aan mekaar gesweer het en opreg bedoel om toegewy aan mekaar te lewe, kan die boek gebruik om mekaar se lewens te verryk. Selfs na veertig of vyftig getroude jare kan ’n mens met so ’n boek weer die liefdesvlam hoog blaas en opgewonde raak oor nuwe moontlikhede vir die bou van verhoudings. Miskien voel jy soms onseker oor jouself en jy wonder of jou verhouding ooit gaan uitwerk. Dalk het jy indringende vrae oor seks en seksualiteit of selfs oor die aard van die liefde. Jy is dalk skepties oor jou maat se motiewe . . . Die Bybel wil mense se lewens verryk anderkant die begrensings van menslike potensiaal en kultuur. Die huwelik is ’n kuns van liefde en ’n guns van Gods genade. Wie ons in Christus is, en hoe ons dit aanwend om tot volwassenheid te groei en die lewe mooi en heel te maak, te bemagtig en te verryk – dit is wat liefde vir altyd laat voortleef. Получить ссылку |
Deze Liefde
Автор: Софи Лав
Год издания:
“Sophie Love tovert een magische wereld voor haar lezers door middel van sterk beeldende zinsneden en beschrijvingen…[Dit is] het perfecte romantische boek voor aan het strand, met een verschil: het enthousiasme en de prachtige beschrijvingen schenken verrassende aandacht aan de complexiteit van niet alleen ontwikkelende liefde, maar ook ontwikkelende persoonlijkheden. Het is een uitstekende aanbeveling voor lezers van romantiek die een tikkeltje meer complexiteit in hun romantische boeken willen zien.”
–-Midwest Book Review (Diane Donovan re: Maintenant et A Tout Jamais)
“Een zeer goed geschreven boek over de moeilijke weg van een vrouw op zoek naar haar ware identiteit. De auteur heeft geweldige personages geschapen en haar beschrijving van de omgeving is prachtig. De romantiek is aanwezig, maar niet overdadig. Mijn complimenten aan de auteur voor dit geweldig begin van een serie die belooft bijzonder veel vermaak te bieden.”<
–-Books and Movies Reviews, Roberto Mattos (re: Maintenant et A Tout Jamais)
DEZE LIEFDE (Verhalen uit de Romantiek – Boek #1) is het debuut van een nieuwe romantische reeks door #1 bestsellerauteur Sophie Love.
Keira Swanson, 28 jaar oud, krijgt haar droombaan bij Viatorium, een stijlvol tijdschrift in New York City, als aspirerend reisschrijver. Maar ze hebben een meedogenloze bedrijfscultuur, haar baas is een monster, en ze weet niet of ze het er lang zal kunnen volhouden.
Dat verandert allemaal wanneer Keira bij toeval een gewilde opdracht wordt gegeven. Dit is haar grote kans: 30 dagen lang naar Ierland gaan om het legendarische Lisdoonvarna festival van de liefde te verslaan, en de mythe te ontkrachten dat de ware liefde bestaat. Keira, zelf cynisch en op gespannen voet met haar vriend, hapt maar al te graag toe.
Maar wanneer Keira verliefd wordt op Ierland en haar Ierse gids ontmoet, die misschien wel de man van haar dromen is, is ze nergens meer zeker van.
Een wervelende romantische komedie die even diepzinnig als grappig is, is een schitterende nieuwe romantische reeks die je laat lachen, huilen, en die je tot diep in de nacht blijft lezen – en waarvan je weer helemaal verliefd wordt op de romantiek.<
Boek #2 in Verhalen uit de Romantiek is nu op voorbestelling!
Dis mooiweer en liefde
Автор: Wilmari Jooste
Год издания:
Menantheau le Clerque se stil en kalm lewe word onverwags in ’n heel nuwe rigting gestuur die aand toe sy vir Nick Bender ontmoet. Nick oorrompel haar totaal en dit wil voorkom asof hulle verhouding blom – ten spyte van Nick se trots. Wanneer Nick in ’n ernstige motorongeluk betrokke is, leer Menantheau langs sy hospitaalbed ook vir dokter Kobus Kruger ken. By Kobus ervaar sy die rustigheid wat Nick haar nooit kon gee nie. Maar Kobus is nie bereid om altyd in Nick se skaduwee te leef nie. En Esta, die mooi verpleegster, is ook besig om haar belangstelling duidelik te maak. Menantheau sal ’n keuse moet maak voordat dit te laat is. . .
Onthou jy nog die liefde?
Автор: Marlee Tesselaar
Год издания:
Anika Summers se lewe het haar al ver paaie van die Paarl laat loop. Wanneer haar pa, vir wie sy getrou elke maand geskryf het sonder dat sy ooit ‘n antwoord terug ontvang het, siek word, dwing die lewe haar om terug te keer. Sy is immers verpleegster en dit is haar plig om na haar pa om te sien. Maar dit dwing haar ook om weer vir Nelis de Villiers te sien, die wynmaker en man van haar jeug met die sagte blou oe. Die man wat haar hart in die holte van sy hande gehou het, maar iemand anders bo haar gekies het. Anika is gewoond aan vlug, maar hierdie keer dwing Henk Zimmerman, die mooi sielkundige, haar om haar verlede in die oe te kyk. Of het hy ook ‘n verskuilde agenda? Sal sy hierdie keer liefde vind en vrede kan maak met die verlede?
Seisoen van ons liefde
Автор: Elize Mitchell
Год издания:
Toe vryskutjoernalis Tanya van Heerden na die Richtersveld op ? werksprojek gestuur word, het sy nooit kon droom hoe ingrypend haar hele lewe sou verander nie. In die Richtersveld verloor sy haar hart aan ‘n blonde, bruingebrande “veewagter”, en terug in die stad kom sy tot haar ontsteltenis agter dat sy swanger is. Stadig maar seker bou sy vir haarself ? nuwe lewe, bere sy haar Richtersveld-man diep in haar hart. Maar dan verskyn die aantreklike ekoloog professor Jean-Pierre de Ville een aand op die toneel en keer haar nuutgevonde lewe vierkantig op sy kop. Want Pierre is allesbehalwe veewagter, maar die einste een aan wie sy haar hart verloor het! Nou is hy egter verloof aan die beeldskone Alexa en Tanya moet fyn trap om haar geheim – en haar hart – te bewaar.
Altyd die verkeerde man
Автор: Elsa Hamersma
Год издания:
Ebbie Basson se hart is gebreek; haar jarelange verhouding het pas verbrokkel. Daarom gryp sy die geleentheid aan om ’n gholflandgoed wat op Kransbaai aan die Weskus ontwikkel gaan word, te bemark en te verkoop. Want Eddie is ’n eiendomsagent wat sterk voel oor bewaring.Die ontwikkelaar is die charismatiese Liam Murray en kort voor lank voel Eddie aangetrokke tot hom. Hy het egter ’n reputasie as hartebreker. As Liam van moord aangekla word en Eddie die kontrak verloor om die Kransbaai-ontwikkeling te verkoop, begin dinge lelik skeefloop. En spoedig kom Eddie agter dat sy ook in hartebreker Liam se strik getrap het. Wat is dit dan met haar dat sy aanmekaar die verkeerde man kies?
Чтобы скачать книгу, отключите блокировку рекламы. Спасибо!