Скачать книгу - Christine le Roux Omnibus 5



’n Wereld sonder hom: Nicoline is dertig maar al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasient in sy saal, neem haar lewe ’n ander wending.
’n Kwessie van tegniek: Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde akteur Andre Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gese het wat sy van hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op ’n klein Karoodorpie as draaiboekskrywer van ’n filmspan. En Andre Rosner speel die hoofrol.
Bewys van liefde: ’n Bekwame jong fisioterapeut sien hoe haar vriend se broer in selfbejammering verval en ’n kluisenaar raak na ’n ongeluk waarin hy verlam is. Sy besluit die enigste manier om hom uit sy neerslagtigheid te skok, is met ’n goeie dosis eerlikheid.


Pensees de Christine, reine de Suede avec une notice sur sa vie Pensees de Christine, reine de Suede avec une notice sur sa vie

Автор: Kristina

Год издания: 

Полный вариант заголовка: «Pensees de Christine, reine de Suede : avec une notice sur sa vie».


Histoire de Christine, reine de Suede. T. 1 Histoire de Christine, reine de Suede. T. 1

Автор: Jean-Pierre Catteau-Calleville

Год издания: 

Полный вариант заголовка: «Histoire de Christine, reine de Suede : avec un precis historique de la Suede depuis les anciens tems jusqu'a la mort de Gustave-Adolphe-le-Grand, pere de la reine. T. 1».


Histoire de Christine, reine de Suede. T. 2 Histoire de Christine, reine de Suede. T. 2

Автор: Jean-Pierre Catteau-Calleville

Год издания: 

Полный вариант заголовка: «Histoire de Christine, reine de Suede : avec un precis historique de la Suede depuis les anciens tems jusqu'a la mort de Gustave-Adolphe-le-Grand, pere de la reine. T. 2».


La princess Christine. T. 2 La princess Christine. T. 2

Автор: Henri Zschokke

Год издания: 

Полный вариант заголовка: «La princess Christine : T. 2 : episode historique de commencement du XVIII siecle / par Henri Zschokke ; traduits de l'Allemand par A. Loeve-Veimars».


Le crime de l'omnibus Le crime de l'omnibus

Автор: Fortune du Boisgobey

Год издания: