Скачать книгу - Susanna M Lingua Gunstelinge 2



Die bruid van Blouberg: Die Branks van Blouberg laat nie met hulle speel nie, en Lecia Brank, mede-erfgenaam van die spogplaas Blouberg, is geen uitsondering nie. Maar vanuit sy graf trek oom Isak Brank nog vir oulaas ’n paar toutjies toe hy in sy testament bepaal dat Lecia sekere voorwaardes moet nakom, anders erf Wouter Fouche alles. Geen Brank kon nog ooit nee se vir ’n uitdaging nie, maar weet Lecia dat die voorwaardes behels dat Wouter ’n se het oor haar liefdeslewe en dat sy moet leer boer? ’n Lang, vreemde pad: Was dit nie vir die skoonheidskompetisie nie, sou Elise Eybers se pad seker nooit met die van markies Germano de Nobrega gekruis het nie. Hul liefde raak ’n verterende vlam . . . tot ’n jaagduiwel op ’n motorfiets haar geheue in inkswart duisternis dompel en hul liefde op ’n vreemde kronkelpad geplaas word. Blom van Venesie: Graaf Marco de Castellano – eiegeregtig, dominerend, baasspelerig. Terri Massyn – tenger, blonde Suid-Afrikaanse vuurvreter, sielsgelukkig in haar oorpak op ’n perd se rug of op ’n trekker aan’t ploeg. Wie gaan vir wie tem op die Italiaanse eiland Santa Teresa? En wanneer die feeks van ’n Genina haar waarsku dat Terri, nes Carla en sy self, ’n speelbal in die hande van die donker graaf met sy broeiende sjarme kan word . . . wie en wat moet sy glo?


Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть III Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть III

Автор: А. В. Подосинов

Год издания: 



Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть I Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть I

Автор: А. В. Подосинов

Год издания: 



Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть II Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть II

Автор: А. В. Подосинов

Год издания: 



Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть V Lingua Latina. Введение в латинский язык и античную культуру. Часть V

Автор: А. В. Подосинов

Год издания: 



Lingua Latina. Учебник для вузов Lingua Latina. Учебник для вузов

Автор: В. И. Мирошенкова

Год издания: