Скачать книгу - Kaptein Casanova



Kaptein De Villiers het ’n oog vir ’n mooi nooi, veral as dit ’n junior lugwaardinnetjie is. Tot Janine, die hoofwaardin, se spyt is daar talle junior waardinne. Maar Janine laat haar nie maklik onderkry nie – sy laat almal baie goed verstaan dat sy en die kaptein verloof is en hy dus verbode terrein vir enige vrou is. Toe Petri Pretorius die vertraging van die vlug na Las Palmas aankondig, weet sy min dit is die begin van ’n hele nuwe lewe vir haar. Nico, haar so-te-se-aanstaande, het spesifiek op hierdie vlug plek bespreek om by haar te wees voordat hy die volgende dag in die Franse Ope moet speel. Maar dan blyk ’n teddiebeer op die vliegtuig, op ’n ou oom se skoot, om meer as net ’n speelding te wees . . . en almal op die 013-vlug se lewens word onherroeplik verander.


Casanovas Heimfahrt Casanovas Heimfahrt

Автор: Артур Шницлер

Год издания: 



The Memoirs of Jacques Casanova de Seingalt, 1725-1798. Volume 10: under the Leads The Memoirs of Jacques Casanova de Seingalt, 1725-1798. Volume 10: under the Leads

Автор: Giacomo Casanova

Год издания: 



The Memoirs of Jacques Casanova de Seingalt, 1725-1798. Volume 08: Convent Affairs The Memoirs of Jacques Casanova de Seingalt, 1725-1798. Volume 08: Convent Affairs

Автор: Giacomo Casanova

Год издания: 



The Memoirs of Jacques Casanova de Seingalt, 1725-1798. Complete The Memoirs of Jacques Casanova de Seingalt, 1725-1798. Complete

Автор: Giacomo Casanova

Год издания: 



The Memoirs of Jacques Casanova de Seingalt, 1725-1798. Volume 06: Paris The Memoirs of Jacques Casanova de Seingalt, 1725-1798. Volume 06: Paris

Автор: Giacomo Casanova

Год издания: