![]() |
In die skoolmeisie van Kroonstad se eerste kaalvoetgedigte het jong lesers hulleself herken en dit opgeraap. Maar op 18 was Krog se debuutbundel, Dogter van Jefta, reeds so ryp dat sy oud en jonk onder haar lesers kon tel. Januarie-suite, wat twee jaar later verskyn het, is in 1973 met die Eugene Marais-prys bekroon. Eerste gedigte is die heruitgawe van hierdie tydlose bundels. |

Автор: Группа авторов
Год издания:

Автор: Juffrou Marelize Swanepoel
Год издания:

Автор: Alta Engelbrecht
Год издания: