|
Richard Serfontein, oudste seun van doktor Serfontein, word hoofseun van die gewilde Keurboslaan Seunskool. Dit is nie ‘n maklike taak nie, omdat hy onder geen omstandighede die indruk wil skep dat sy pa hom voortrek nie. Hy is die skakel tussen die seuns en die hoof en nie tussen die skool en sy pa nie. Dinge word egter gou baie moeiliker as wat hy verwag het. Sy pa besluit om vier seuns tot die skool toe te laat wat weens wangedrag deur die owerheid in ‘n spesiale inrigting geplaas is. Hy is oortuig dat die seuns in die regte atmosfeer en onder goeie toesig vordering sal maak. Die leerders en onderwysers is egter baie bang dat die eksperiment nadelig kan wees vir die goeie naam van die skool. Richard word as hoofseun met die moeilike taak belas om die regte verhouding tussen die nuwelinge en die ander seuns te handhaaf. Получить ссылку |
Tracts and miscellaneous criticism of the late Richard Porson, Esq.
Автор: Richard Porson
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Tracts and miscellaneous criticism of the late Richard Porson, Esq. / collected and arranged by the Rev. Thomas Kidd».
Essais historiques et critiques sur Richard III, roi d'Angleterre
Автор: Joseph Rey
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Essais historiques et critiques sur Richard III, roi d'Angleterre / par M. J. Rey».
Voyages de Richard Pockocke. T. 7
Автор: Richard Pockocke
Год издания:
Полный вариант заголовка: «Voyages de Richard Pockocke : Tome 7 : en Orient, dans l'Egypte, l'Arabie, la Palestine, la Syrie, la Grece, la Thrace, &c. ; traduits de l'anglois sur la 2 edition, par une Societe de gens de lettres».
Life of Richard Wagner
Автор: Louis Nohl
Год издания:
The classic biography on the Bavarian maestro, Richard Wagner. Covers his life from birth and youth to death.
Richard Coeur de Lion
Автор: Андре-Эрнест-Модест Гретри
Год издания:
Чтобы скачать книгу, отключите блокировку рекламы. Спасибо!