Скачать книгу - Die grafte jubel



Die aangrypende verhaal van pyn en genesing na die dood van twee broers enkele jare na mekaar word deur hul ma in die derde persoon vertel. So probeer sy (die vrou) afstand van die pynlike gebeure verkry. Dit verleen ’n meer dramatiese impak aan die gebeure, hoewel dit ’n oormaat rou emosie voorkom. Dit word ’n hoendervleis-kry-ervaring om saam met die skrywer die wagtyd in ’n trauma-saal by Tygerberghospitaal deur te maak, of die soektog na ’n vermiste kind op see. Dit lees byna soos fiksie, ’n spanningsverhaal. Maar wat dit uitlig bo die gewone, is die gestroopte styl, die Christelike hoop daarin, die simboliek, die skrynende humor, die gedigte en die terapeutiese krag vir lesers wat hul eie smart leer verwerk deur te identifiseer met die verteller.


The Gentle Grafter The Gentle Grafter

Автор: О. Генри

Год издания: 



The Gentle Grafter The Gentle Grafter

Автор: О. Генри

Год издания: 



Freut euch und jubelt Freut euch und jubelt

Автор: Papst Franziskus

Год издания: 



Jubel, Trubel, Osterreich Jubel, Trubel, Osterreich

Автор: Egyd Gstattner

Год издания: 



HG. Butzko, Verjubelt HG. Butzko, Verjubelt

Автор: HG. Butzko

Год издания: 

Ausgangspunkt fur dieses Programm ist der legendare Satz des Fu?ballspielers George Best, der mal sagte: «Das meiste Geld hab ich fur Frauen und Autos ausgegeben. Den Rest hab ich verjubelt.» Und schaut man sich um in der Welt, gewinnt man den Eindruck, als hatte diese Philosophie inzwischen Denken und Handeln in Politik und Wirtschaft komplett ubernommen, ganz so, als regiert das Motto: «Lieber zu fruh gefreut, als zuletzt gelacht.»