Скачать книгу - Nooit is 'n lang, lang tyd



Uiteindelik, ‘n nuwe boek deur die skrywer van Dis ek, Anna, nou onder haar eie naam! Dis ‘n lekker-leesroman oor drie vriendinne wat saam gaan vakansie hou langs die see. Net om agter te kom elkeen van hulle bewaar al jare lank ‘n geheim wat die ander nie durf weet nie. Dis ‘n meesleurende roman – oor die liefde, oor leuens, geheime, kinders, kilojoules en mans. En bowenal, oor vriendskap.


Kleur kom nooit alleen nie Kleur kom nooit alleen nie

Автор: Antjie Krog

Год издания: 

RAU-prys vir skeppende skryfwerk (2001) In 'n paar opsigte verskil hierdie digbundel van Antjie Krog se vorige werk: vir die eerste keer beweeg die verse ook buite Suid-Afrika – elders in Afrika en ook Europa. Die verse staan in die teken van 'n soeke na identiteit op die kontinent en die vind van 'n plek binne die Afrika-bestel. Soos in haar vorige bundels hanteer Krog ook in hierdie bundel die persoonlike, die politiese en die land(skap).