Скачать книгу - Eiland van vervulling



Karina het haar wereldreisiger-tante Katriena skaars geken. Nou moet sy hoor dat sy nie net ’n nalatenskap kry na haar tante se dood nie, maar sommer etlike eiendomme – insluitend verblyfreg op ’n paradys van ’n tropiese eiland!Daar aangekom saam met haar vriendin Liesl wil Karina net salig die natuurskoon geniet en uitvind of sy op die eiland sou kon aard. Maar daar’s ’n vlieg in die salf: ’n half onbeskofte Westerling-man wat haar tante kwansuis daar versorg het deur ’n siekte. Hy ontstig die twee vriendinne, bring onmin tussen hulle, maak alles deurmekaar . . .En dan is daar nog die inheemse stam op die eiland, en al Katriena se projekte saam met hulle – hoe gaan Karina ooit haar skoene vol staan? Wanneer sy die kis wat Katriena vir haar agtergelaat het, oopmaak en uitpak, raak alles nog meer gekompliseerd. Om nie te praat van die onheilspellende geslaan van tromme deur die eilandbewoners nie . . .


Het Eiland Wieringen en Zijne Bewoners Het Eiland Wieringen en Zijne Bewoners

Автор: Allan Francis

Год издания: 



Het Eiland Texel en Zijne Bewoners Het Eiland Texel en Zijne Bewoners

Автор: Allan Francis

Год издания: 



Het Eiland Vlieland en Zijne Bewoners Het Eiland Vlieland en Zijne Bewoners

Автор: Allan Francis

Год издания: 



Het Eiland Schiermonnikoog en Zijne Bewoners Het Eiland Schiermonnikoog en Zijne Bewoners

Автор: Allan Francis

Год издания: 



Het Eiland Marken en Zijne Bewoners Het Eiland Marken en Zijne Bewoners

Автор: Allan Francis

Год издания: