Скачать книгу - Terug na Eden



Nols Retief se kleinkinders kry swaar: Nols junior, wat die pad gevat het ’n week na sy oupa se testament gelees is, kruip nou – vier jaar later – steeds in Midas Hammond se dobbelstad weg. Janneman, wat met Nols se verloofde getroud is toe hulle ontdek die is swanger, sit nou opgesaal met ’n terminaal siek kind en ’n vrou wat haar hele lewe wy aan die versorging van die arme mensie. Isabe, wat ’n uiters belowende verpleegloopbaan in die stad gehad het, plak nou pleisters op die kinderhuiskinders se nerfaf kniee . . . En soos hulle op Paradys wag op die reen, wag elkeen ook op uitkoms vir hul persoonlike probleme, en hoop hulle dat die liefde sterk genoeg sal wees om te oorwin . . .


De dood van Sherlock Holmes — De terugkeer van Sherlock Holmes De dood van Sherlock Holmes — De terugkeer van Sherlock Holmes

Автор: Артур Конан Дойл

Год издания: 



Terug na die Ou Testament Terug na die Ou Testament

Автор: Adrio Konig

Год издания: 

Daar is deesdae ’n sterk beweging onder sommige Christene om weer sekere gebruike wat in die Ou Testament belangrik was na te volg. Christene het nog altyd verskil oor presies hoe ons die Ou Testament moet hanteer. Watter voorskrifte geld nog vir ons, en watter nie? Daar is meningsverskille oor die besnydenis; oor feeste en die Sabbat; oor onrein diere en eet- en drinkvoorskrifte; offerandes; die verhouding tussen gelowiges en niegelowiges; om God op sy Hebreeuse naam aan te spreek en die gebruik van die ramshoring. Sommige Joodse Christene wil selfs hul geloof in Jesus prysgee ter wille van die Ou-Testamentiese gebruike (Hebreers). In hierdie tydige boek vra Adrio Konig: Moses of Abraham? Geld die wet (die stelsel van Ou-Testamentiese wette) nog of geld dit nie – en wat daarvan geld en wat nie? Uiteindelik wys hy daarop dat die prysgawe van hierdie dinge onontbeerlik was vir die behoud en groei van ’n Christelike geloofsgemeenskap.


Terug na Kolkbaai Terug na Kolkbaai

Автор: Ena Murray

Год издания: 

In Terug na Kolkbaai keer Hannelore na elf jaar na die vissersdorpie terug. Baie van haar ou kennisse is nog daar… tot haar spyt. Dit sluit in die een mens wat sy nie wil sien nie: Oloff Bernardi, aan wie haar hart behoort het in hul teerder jeug.