|
Die fassinerende verhaal van ’n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing. Sy is ’n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van ’n stelsel, maar met ’n versigtige blik op dinge soos die “tuislandbeleid”, die “expat”-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en vele ander betekenisvolle aangeleenthede. Hierdie uiteenlopende invloede word deurlopend teen die agtergrond van haar witheid beleef. Die titel van hierdie fyn genuanseerde roman dui op ’n bewustheid dat haar storie maar net een van vele in hierdie land en op hierdie kontinent is. |
Kleine Beitrage zur nahern Kenntniss der deutschen Sprache
Автор: Samuel Johann Ernst Stosch
Год издания:
Gro?e Erlebnisse in einer kleinen Welt. Kurzgeschichten auf Deutsch und Russisch
Автор: Ида Родич
Год издания: