|
Jou kind vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor ’n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is ’n boelie. Jou dogter is heeldag agter ’n toe deur. Kry insig oor asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer. • Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers.• Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners. • Beproefde wenke van ervare ouers.• ’n Indeling wat die soek na oplossings ’n plesier maak. Получить ссылку |
Die dag toe ek my hare losgemaak het
Автор: Willemien Brummer
Год издания:
Hierdie debuutbundel kortverhale beeld op treffende en insiggewende wyse Mia Ragel Albertyn se grootwordervarings uit – in Kaapstad en op die familieplaas buite Ladismith, van twaalfjarige kind tot ’n jong moeder. Voorop staan telkens die komplekse verhoudings binne die familie, en onderliggend is die helende krag van “storie” en verbeelding in Mia en haar pa se lewe: dit is ook haar redding uit die erflas van depressie.
Чтобы скачать книгу, отключите блокировку рекламы. Спасибо!