Скачать книгу - My name is Vaselinetjie



She is Helena Bosman, from a tiny little town lost in the vast expanses of the Northern Cape, but Grandpa and Grandma call her Vaselinetjie. She is their little angel from the veldt, the beginning and the end of their world. But when Vaselinetjie is ten years old, two officials from Welfare step in and she is sent away to a boarding school in Gauteng.It’s a strange, hard, dangerous world where no one bothers about anyone else, and where you too learn not to give a damn. But as the months turn into years, one name crops up again and again: Texan Kirby. And that name does strange things to Vaselinetjie’s heart.


Vaselinetjie Vaselinetjie

Автор: Anoeschka von Meck

Год издания: 

Sy is Helena Bosman van ’n piepklein dorpie doer ver in die Noord-Kaap, maar Oupa en Oumie noem haar sommer Vaselinetjie. Sy is hulle veldbosengeltjie, hulle hart se punt. Tot Vaselinetjie tien jaar oud is en die Welsyn haar laat wegstuur na die kosskool in Gauteng – die weeshuis waar Madiba se weggooikinders bly. Dis ’n vreemde, harde, gevaarlike wereld van skomgatkinders, kwaai huistannies en ’n hardvogtige, onregverdige koshuisvader; van entjies rook, hare laat afskeer en planne maak om te whallap. Waar niemand oor jou traak nie, en waar jy ook leer om oor niemand te traak nie. Maar soos die maande jare word, kruis een naam telkens Vaselinetjie se pad: Texan Kirby. En daardie naam loop reguit na haar hart. Hierdie boek is bekroon met die M.E.R.-Prys vir Jeuglektuur, die Jan Rabie / Rapport-Prys en die M-Net-Prys (kort-formaat).