Скачать книгу - Ontmoet my in Patong



Laura Els is glad nie baie gelukkig in die hospitaal waar sy verpleeg nie. Miskien is dit omdat haar kerel, Braam, weg is Engeland toe. Of dalk is dit nog die nadraai van die tsoenami-gebeure. Wat ook al, Laura besluit om Engeland toe te gaan, na Braam toe. Maar eers wil sy terug Thailand toe, vir ’n kort vakansie en om te werk om deur die herinneringe aan die tsoenami en haar tyd daar. In Thailand ontmoet sy toevallig weer vir Francis, die Engelse sakeman wie se lewe sy destyds gered het. Laura skryf die aantrekkingskrag tussen hulle toe aan die feit dat sy hom destyds gered het. Natuurlik sal so iets mens nader aan mekaar bring! En sy is immers nog verlief op Braam. In Patong het die lewe egter sy eie loop . . .


Reisontmoetingen van Joachim Polsbroekerwoud en zijne Vrienden Reisontmoetingen van Joachim Polsbroekerwoud en zijne Vrienden

Автор: Gewin Bernardus

Год издания: 



Ontmoetings met die lewende God Ontmoetings met die lewende God

Автор: Coenie Burger

Год издания: 

Van die aangrypendste Bybelverhale gaan oor die roeping van mense, en hoe hulle daarop reageer. Wie sy/haar roeping wil hoor en dit voor die Here wil leef, besef: ’n Bewustheid van die Here se teenwoordigheid en werk maak al die verskil. Dit maak van ’n opdrag ’n genadevoorreg en ’n geleentheid.