Скачать книгу - Liefde in fokus



Xante Knobel is ’n fotograaf wat dit haat dat mense na haar kyk. En sy sukkel regtig om die Kaapse mense te verstaan. Hulle is so anders as die Namibiers. Faan Viljoen is ’n argitek met ‘n passie vir bekostigbare behuising. Hy is ook die pa van ’n dogtertjie wat graag ‘n model wil word – iets wat vir hom heeltemal onaanvaarbaar is. Die dogtertjie se ma, sy eks, was immers ’n model, en kyk waarop het dit uitgeloop…In ’n Kaapse township, tydens ’n fotosessie van Faan Viljoen se behuisingsprojek, ontmoet hy vir Xante. Dit lyk asof hulle op professionele vlak goed sal saamwerk, maar toe Faan Viljoen ’n paar weke later sien hoedat Xante sy dogtertjie afneem met die oog op modelwerk, is die gort gaar!


Badania fokusowe Badania fokusowe

Автор: Rosaline Barbour

Год издания: 



Im Fokus der Leidenschaft Im Fokus der Leidenschaft

Автор: L.A. Witt

Год издания: 



Personal Branding durch Fokussierung Personal Branding durch Fokussierung

Автор: Anke Nienkerke-Springer

Год издания: 



Verfassungsgerichtsbarkeit im Fokus der deliberativen Demokratie Verfassungsgerichtsbarkeit im Fokus der deliberativen Demokratie

Автор: Corinne Duc

Год издания: 



Im Fokus des Feindes Im Fokus des Feindes

Автор: Helmut Haider

Год издания: