Скачать книгу - Hoop, heling & harmonie



Siekte is ’n natuurlike verskynsel sonder betekenis – potensieel ernstig, ja, maar bloot deel van menswees. Teen hierdie agtergrond ondersoek Hoop, heling & harmonie hoe siekte en behandeling ons liggame, gees en menswees aantas. Die doel van geneeskunde is om ons lewens positief te beinvloed – in die woorde van Hippokrates, om soms te genees, dikwels te behandel, altyd te troos – maar die positiewe is nie noodwendig onvoorwaardelik nie: ons kan te wetenskaplik wees, die persoon agter die siekte miskyk. ’n Terugblik na die verlede plaas die huidige in perspektief; die boek analiseer onder andere die taal van siekte en geneeskunde, die rol van emosies, ideologie en politiek in siekte, hoe ons teen die risiko’s van behandeling en navorsing beskerm word, einde-van-die-lewe-besluite … en bereik dan die hoogtepunt: Hoop, Heling en Harmonie. Sonder hoop is die toekoms duister, sonder heling is daar geen genesing nie, en sonder harmonie in die uiteenlopende aandrange van siekte kan daar geen vrede in die gemoed wees nie. Hierdie onderwerpe word dikwels in die media bespreek. Covid-19 is vir almal ’n skrikwekkende nuwe ervaring wat beklemtoon hoe broos die mensdom is. Hoop, heling & harmonie is ’n tydige publikasie wat die besondere eise van die tyd vernuwend aanspreek. Die boek is uniek en siste¬maties, die teks en styl is toeganklik met heelwat toeligting; nogtans word die leser uitgedaag om opnuut oor siekte-ervaring na te dink.


Nouvel essai sur l'harmonie suite du traite de musique Nouvel essai sur l'harmonie suite du traite de musique

Автор: Anton Bemetzrieder

Год издания: 

Примечание: Посвящается Dedie a Monseigneur le Duc de Chartres, prince du Sang. Полный вариант заголовка: «Nouvel essai sur l'harmonie suite du traite de musique / par M. Bemetzrieder».


Observations sur les principes de l'harmonie Observations sur les principes de l'harmonie

Автор: Jean-Adam Serre

Год издания: 

Полный вариант заголовка: «Observations sur les principes de l'harmonie : occasionnees par quelques ecrits modernes sur ce sujet, & pariculierement par l'article fondamental de M. d'Alembert dans l'Encyclopedie, le Traite de theorie musicale de M. Tartini et le Guide harmonique de M. Geminiani / par J.A. Serre».


Demonstration du principe de l'harmonie Demonstration du principe de l'harmonie

Автор: Jean Philippe Rameau

Год издания: 

Полный вариант заголовка: «Demonstration du principe de l'harmonie : servant de base a tout l'art musical theorique & pratique / par Monsieur Rameau ; approuvee par Messieurs de l'Academie Royale des sciences & dediee a Monseigneur le comte d'Argenson, ministre & secretaire d'Etat».


Auswahl aus Harmonies poetiques et religieuses Auswahl aus Harmonies poetiques et religieuses

Автор: Ференц Лист

Год издания: 



The Athelings The Athelings

Автор: Маргарет Олифант

Год издания: