Скачать книгу - Is Sagie



’n Gewone uitgawe vir boekwinkels. Hierdie is ’n heruitgawe van ’n boek wat in 1987 verskyn het en die jaar daarna as die naaswenner in die ATKV-prosaprys aangewys is. Jan van Tonder, skrywer van die gewilde roman Roepman verken ook in Is Sagie die wereld van onskuld. ’n Verhaal wat in die Klein-Karoo afspeel – op die oog af eenvoudig, maar diep-menslik, ’n verhaal wat elke leser se hart sal raak. Die jong man Sagie boer saam met sy pa op ’n plasie in die Dwarsriviervallei en is skaars bewus van die dinge waaroor die meeste ander mense hulle normaalweg bekommer, hy leef gewoon soos sy oe sien en sy lyf voel. Sy vriendskap met Ansie, die dogter van die nuwe bure, laat hom die wonder van die liefde ervaar. Maar wanneer die werklikheid dit verbreek, het hy geen verweer nie.


Perry Rhodan 1510: Ein blinder Passagier Perry Rhodan 1510: Ein blinder Passagier

Автор: Clark Darlton

Год издания: 



Sherlock Holmes, Die neuen Falle, Fall 3: Die betrogenen Titanic-Passagiere Sherlock Holmes, Die neuen Falle, Fall 3: Die betrogenen Titanic-Passagiere

Автор: Thomas Tippner

Год издания: 

Sherlock Holmes' neuester Fall fuhrt den Detektiv und seinen Freund Watson nach Southampton. Hier soll einmal der Stolz der White-Star-Reederei, die TITANIC, zu ihrer Jungfernfahrt auslaufen. Noch ist das Schiff nicht fertig gebaut, aber mehrere Familien aus armen Verhaltnissen haben bereits ihre Ersparnisse geopfert, um sich eine Passage in die neue Welt zu sichern. Allerdings scheinen sie beim Versuch, ihr Startkapital fur ein neues Leben zu vergro?ern, einem ebenso gewieften wie gewissenlosen Schwindler auf den Leim gegangen zu sein …


as - mit dem as - mit dem "blinden Passagier

Автор: Joachim Ringelnatz

Год издания: 

Steuermann Lauken mochte seine Geliebte Alwine heiraten, doch sie wartet immer noch auf ihren seit Jahren verschollenen Ehemann. Ist er denn uberhaupt noch am Leben? Nur noch eine letzte Reise fur den Steuermann und dann soll die Hochzeit sein … Katharina Thalbach liest eine ruhrende Liebesgeschichte uber Treue und Schuld in einer ungekurzten Fassung von Joachim Ringelnatz.


Is weer sagie Is weer sagie

Автор: Jan van Tonder

Год издания: 

Hierdie is die tweede roman in die drieluik wat Jan van Tonder beoog oor die jong man Sagie en sy lewe van onskuld en halfverstaan. Dit hervat Sagie se verhaal vier jaar nadat hul bure die De Wets met hul dogter Ansie vertrek het uit die Ladismith-distrik in die Klein-Karoo. Sagie boer steeds saam met sy pa, Barend, maar wanneer hy ook al ’n tydjie kan afstaan, bou Sagie aan Ansie se huis: hy glo dat Ansie sal terugkeer sodra daar rook uit die skoorsteen trek … Sagie se kinderlike geloof en onrealistiese verwagting kwel Barend al hoe meer. Hy weet sy hart is nie meer sterk nie en sy kommer oor die dag dat hy nie meer daar sal wees om sy seun teen die werklikheid te beskerm nie vreet aan hom.
Is weer Sagie is ’n aangrypende, deerniswekkende leeservaring oor Sagie se groei na volwassewording. Die trefkrag van die verhaal le in die fyn en onderbeklemtoonde uitbeelding van emosies in hierdie wereld van eenvoud en onskuld. Soos die eerste roman oor Sagie is hierdie weer eens ’n diep-menslike verhaal wat tot baie lesers sal spreek.