Скачать книгу - Slagoffer



Dawid Neethling is ’n suksesvolle, getroude psigiater op Stellenbosch. Wanneer die beeldskone musiekstudent Eva Rodriguez sy pasient word, kan hy hom nie indink langs watter paadjies sy hom sal laat loop nie. Kort voor lank staan hy in die beskuldigdebank op aanklag van moord, en dan begin onbeheersde kragte uitspeel wat uiteindelik sy eie lewe sal bedreig.


Slagoffers Slagoffers

Автор: Dine van Zyl

Год издания: 

Hierdie opspraakwekkende roman fokus op die burgeroorlog in Angola, soos gesien deur die oe van ’n TV-joernalis. Die joernalis het empatie met die verminkte slagoffers van die oorlog, veral vroue, maar sy moet haar emosies beheers en professioneel bly in haar opname van ontstellende onderhoude en tonele. Die roman toon dat in ’n oorlog almal uiteindelik slagoffers word.