The Adventures of Bottersnikes and Gumbles
Автор: Desmond Digby
Год издания:
This stunning collection includes four of the best and favourite Bottersnikes and Gumbles stories chosen from the original beloved classics…Deep in the Australian bush live some very strange creatures.Bottersnikes make their homes in rubbish heaps. They have green wrinkly skin, cheese-grater noses and pointed ears that go red when they’re angry – which is most of the time.Gumbles are happy little creatures who can be squashed into any shape without being hurt. They’re clever and resourceful except when they go giggly. Then they’re far too silly to do anything at all.This is handy for the Bottersnikes who, with cries of ‘Got You’, grab the Gumbles, squash them into tins and only take them out when there’s work to be done. Can the Gumbles outwit the grouchy Bottersnikes and avoid being captured again?
Contes de fees en francais, Le chat botte / Le petit poucet
Автор: Charles Perrault
Год издания:
Maritim est l'un des labels radiophoniques les plus populaires sur le marche allemand. Nous presentons ici des contes de fees internationaux connus en francais.
Bottelnek
Автор: Piet Steyn
Год издания:
Toe die son een oggend taaierig loskom uit die greep van Goudveldse mynhope, skop Joe Smit sy slaapkamerdeur oop, stap tot by die dubbelbed waar twee figure vervaard probeer orent kom en trek die sneller van sy 9 mm-Astra twee keer. Hy klim in sy ou Mazda en ry noord. Hy ry uit die bleek Vrystaatse vlaktes die donker hart van die grootstad binne – op die bloedspoor wat jare terug in sy bewussyn ingekerf is. By ’n besige kruising in ’n Johannesburgse straat hou superintendent Pine Pienaar stil by ’n silwer Mercedes wat dwarsweg oor die middelman hang. Die bestuurder het ’n koeelgat in die kop. Later le daar in die distrik Vrede ’n boer by die laaste hek voor sy plaashuis, ’n taxibestuurder van Berea langs die Bapsfonteinpad, en by ’n klompie doringbome tussen Welkom en Virginia die vernielde lyk van ’n mynwerker. Almal is deur dieselfde negemillimeter geskiet, en elkeen het dieselfde tatoeeermerk op die arm: ’n kopbeen met twee weerligstrale. En as dit uiteindelik lyk asof al die leidrade duidelik uitgekerf le, kom Pine Pienaar en sy span speurders agter hoe onpeilbaar die teksture van haat, verraad en bloedlus kan wees, en dat daar agter die een skadufiguur telkens nog een opduik . . . Piet Steyn volg s treffer-debuut, Snoeisker, op met ’n verhaal wat die tipies Suid-Afrikaanse landskappe van misdaad en geweld nog grondiger verken. In die tweede sup. Pine Pienaar-misterie vermeng hy twee van die stormagtigste plaaslike werklikhede, ’n mynersbestaan en die Johannesburgse onderwereld, in ’n intrige wat lesers nagte lank sal laat rondrol.