Скачать книгу - Moja Karolina





Pollution Police, Folge 4: Karolina und die Drogengangster Pollution Police, Folge 4: Karolina und die Drogengangster

Автор: Markus Topf

Год издания: 

Niklas, Linus und Melissa – Mitglieder der Pfadfindergruppe «Pollution Police» – retten ein Madchen namens Karolina, das vor ihren Augen in einer U-Bahn-Station zusammenbricht. Die Diagnose der Arzte: Uberdosis! Karolina gehort zu einer Gruppe von Heimkindern, die gegen ihren Willen von einer skrupellosen Gangsterbande als Drogenkuriere eingesetzt werden. Die kleinen Pfadfinder beschlie?en, die Kriminalpolizei bei ihren Ermittlungen zu unterstutzen, und begeben sich bei der Spurensuche direkt in die Hohle des Lowen.


Klassiek reeks: Karolina Ferreira Klassiek reeks: Karolina Ferreira

Автор: Lettie Viljoen (Ingrid Winterbach)

Год издания: 

Karolina Ferreira gaan na die Vrystaatste dorp Voorspoed om in die omgewing navorsing oor motte te doen. Op pad laai sy ’n onbekende man op en laat haar handpalm lees deur ’n vrou in ’n karavaan. Aanvanklik bly sy in die dorp se hotel. Hier speel sy saans snoeker, dans oor die naweek met en ontmoet ’n verskeidenheid mense. Onder andere Pol, die enigmatiese prokureur, die geteisterde boer Tonnie de Melck, die driftige luitenant Kieliemann, en ander lede van die plaaslike polisie. Sy word gekonfronteer met geweldpleging in die swart woonbuurt. Die rassegeweld is egter nie die enigste geweld in die boek nie.
Ondanks haar voornemens word Karolina – soos die minnaars wat sy die eerste keer op ’n bankie in die begraafplaas sien en oor wie sy wonder – ook meegevoer deur die liefde.
Geweld en liefde, die openbare en die intens private, word in hierdie roman op ’n indrukwekkende wyse ineengevleg.